Daa’r kom die alabama die alabama hy kom oor die see

Die Alabama die Alabama die alabama hy kom oor die see

Nooi Nooi die rietkooi nooi die rietkooi is gemaak Die Rietkooi is vir, my gemaak om daar op te slap

Die Alibama, chanson sud africaine
envoyé par tmtdm